YouVersion Logo
Search Icon

II KONINGS 22:20

II KONINGS 22:20 AFR53

Daarom, kyk, Ek sal jou by jou vaders versamel, en jy sal met vrede in jou graf versamel word, en jou oë sal al die onheil nie aansien wat Ek oor hierdie plek bring nie. En hulle het die koning antwoord gebring.