YouVersion Logo
Search Icon

II KONINGS 2:14

II KONINGS 2:14 AFR53

en hy neem die mantel van Elía wat van hom afgeval het, en slaan op die water en sê: Waar is die HERE, die God van Elía, ja, Hy? En toe hy op die water slaan, is dit na weerskante verdeel, en Elísa het deurgegaan.

Free Reading Plans and Devotionals related to II KONINGS 2:14