YouVersion Logo
Search Icon

I SAMUEL 17:32-33

I SAMUEL 17:32-33 AFR53

En Dawid het aan Saul gesê: Laat die manne se moed tog nie ter wille van hom sink nie. U dienaar sal gaan en teen hierdie Filistyn veg. Maar Saul het Dawid geantwoord: Jy kan nie na hierdie Filistyn gaan om teen hom te veg nie, want jy is 'n seun, en hy is 'n krygsman van sy jeug af.

Free Reading Plans and Devotionals related to I SAMUEL 17:32-33