I SAMUEL 15:2
I SAMUEL 15:2 AFR53
So sê die HERE van die leërskare: Ek het terdeë gelet op wat Ámalek Israel aangedoen het, dat hy hom in die weg gestaan het by sy optog uit Egipte.