YouVersion Logo
Search Icon

I KORINTHIËRS 12:4-6

I KORINTHIËRS 12:4-6 AFR53

Daar is wel verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees; en daar is verskeidenheid van bedieninge, en tog is dit dieselfde Here; en daar is verskeidenheid van werkinge, en tog is dit dieselfde God wat alles in almal werk.

Free Reading Plans and Devotionals related to I KORINTHIËRS 12:4-6