Z'kharyah 8:13
Z'kharyah 8:13 SPC
Dit sal gebeur dat net soos julle ’n vloek was onder die nasies, o huis van Y’hudah en huis van Yisra’el, so sal Ek julle red sodat julle ’n seën kan word. Moenie vrees nie, laat julle hande onveranderlik sterk wees,’





