YouVersion Logo
Search Icon

Mattityahu 5:11-12

Mattityahu 5:11-12 SPC

Hoe uitermate gelukkig is julle wanneer mense julle beledig, vervolg en allerhande bose valshede teen julle praat as gevolg van My. 1 Kef Verbly en verheug julle omdat julle beloning groot is in die hemel, want net so het hulle die profete voor julle vervolg.