Mattityahu 24:9-11
Mattityahu 24:9-11 SPC
Dan sal hulle julle oorgee om te ly en julle doodmaak en julle sal onder al die nasies gehaat word ter wille van My Karakter en Outoriteit en dan sal baie omgekeer word en hulle sal mekaar verraai en mekaar haat. Baie vals profete sal opstaan en baie mense mislei
 Bible App
Bible App Bible App for Kids
Bible App for Kids









