YouVersion Logo
Search Icon

Mattityahu 23:23

Mattityahu 23:23 SPC

Wee julle, leraars van die wet en Fariseërs, toneelspelers van vals karakters, want julle gee tiendes van kruisement, anys en koljander en die meer gewigtige dinge van die wet laat julle ná: die regverdige oordeel, die omgee en die vertroue. Hierdie dinge is nodig vir julle om te doen; moenie daardie dinge nalaat nie. Deut 14:22 Luk 11:42

Free Reading Plans and Devotionals related to Mattityahu 23:23