Mattityahu 14:28-29
Mattityahu 14:28-29 SPC
Kefa antwoord en sê vir Hom: “My Meester, as dit U is, beveel my om op die water na U toe te kom.” Yeshua sê vir hom: “Kom!” Kefa klim van die skuit af en loop op die water na Yeshua toe