YouVersion Logo
Search Icon

Mattityahu 14:18-19

Mattityahu 14:18-19 SPC

Yeshua sê vir hulle: “Bring hulle hier vir My.” Hy het die skare beveel om op die grond te gaan sit en Hy neem daardie vyf brode en die twee visse, kyk op na die hemel, seën dit, breek dit en gee dit aan die studentevolgelinge en die studentevolgelinge sit dit voor aan die skare.

Free Reading Plans and Devotionals related to Mattityahu 14:18-19