Bible App logo
Search Icon

Psalms 95:1-2

Psalms 95:1-2 CAB23

Kom, laat ons sing tot eer van die HERE, laat ons juig na die rots van ons heil. Laat ons met danksegging voor sy aangesig kom en Hom met psalms juig.

Video for Psalms 95:1-2

Free Reading Plans and Devotionals related to Psalms 95:1-2