Bible App logo
Search Icon

Psalms 92:12-13

Psalms 92:12-13 CAB23

Die regverdige sal floreer soos 'n palmboom, soos 'n seder op die Líbanon groei hy. Die wat in die huis van die HERE geplant is, sal floreer in die voorhowe van onse God.

Video for Psalms 92:12-13

Free Reading Plans and Devotionals related to Psalms 92:12-13