Psalms 89:1
Psalms 89:1 CAB23
(Maschil van Etan, die Esrahiet.) Ek wil sing van die goedertierenhede van die HERE tot in ewigheid; met my mond sal ek U trou van geslag tot geslag bekend maak.