Bible App logo
Search Icon

Psalms 61:1-2

Psalms 61:1-2 CAB23

(Aan die musiekleier op Negina, 'n Psalm van Dawid.) Hoor my hulpgeroep, o God! gee aandag aan my gebed. Van die einde van die aarde af sal ek U aanroep as my hart oorweldig word; lei my na die rots wat hoër is as ek.

Related Videos

Free Reading Plans and Devotionals related to Psalms 61:1-2