Psalms 59:9-10
Psalms 59:9-10 CAB23
Vanweë sy krag sal ek op U wag, want God is my beskutting. Die God van my barmhartigheid sal my keer; God sal my laat sien wat my begeerte oor my vyande is.