Bible App logo
Search Icon

Psalms 57:1

Psalms 57:1 CAB23

(Aan die musiekleier, Altaschith, Michtam van Dawid, toe hy vir Saul in die spelonk gevlug het.) Wees my genadig, o God, wees my genadig, want my siel vertrou op U, ja, in die skaduwee van u vleuels sal Ek my toevlug maak totdat hierdie rampe verby is.

Related Videos

Free Reading Plans and Devotionals related to Psalms 57:1