Psalms 46:4-5
Psalms 46:4-5 CAB23
Daar is 'n rivier, waarvan die strome die stad van God bly maak, die heiligdom van die hutte van die Allerhoogste. God is in haar midde; sy sal nie wankel nie: God sal haar help, en dit vroegtydig.