Psalms 102:1
Psalms 102:1 CAB23
('n Gebed van die ellendige as hy oorweldig is en sy klagte voor die aangesig van die HERE uitstort.) Hoor my gebed, HERE, en laat my hulpgeroep tot U kom.