En nadat Hy die vyf brode en die twee visse geneem het, het Hy opgekyk na die hemel en geseën en die brode gebreek en dit aan sy dissipels gegee om voor hulle voor te sit; en die twee visse het hy onder almal verdeel. En hulle het almal geëet en versadig geword. En hulle het twaalf mandjies vol van die brokstukke en van die visse opgetel.
Read Markus 6
Share
Compare All Versions: Markus 6:41-43
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos