YouVersion Logo
Search Icon

Matteus 6:19-21

Matteus 6:19-21 CAB23

Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie. Maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek of steel nie; Want waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.

Verse Images for Matteus 6:19-21

Matteus Matteus 6:19-21 - Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie.
Maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek of steel nie;
Want waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.Matteus Matteus 6:19-21 - Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie.
Maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek of steel nie;
Want waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.

Free Reading Plans and Devotionals related to Matteus 6:19-21