YouVersion Logo
Search Icon

Matteus 24:24

Matteus 24:24 CAB23

Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen; in soverre dat hulle, as dit moontlik was, die einste uitverkorenes sal mislei.