Bible App logo
Search Icon

Job 8:5-7

Job 8:5-7 CAB23

As jy betyds tot God wil soek en jou smeking tot die Almagtige wil doen; As jy rein en opreg was; sekerlik sou Hy vir jou wakker word en die woning van jou geregtigheid voorspoedig maak. Al was jou begin klein, tog sal jou einde baie toeneem.

Related Videos

Free Reading Plans and Devotionals related to Job 8:5-7