Bible App logo
Search Icon

Jesaja 1:18

Jesaja 1:18 CAB23

Kom nou en laat ons die saak uitmaak, spreek die HERE: al was julle sondes soos skarlaken, dit sal wit word soos sneeu; al is hulle rooi soos bloedrooi, hulle sal wees soos wol.

Free Reading Plans and Devotionals related to Jesaja 1:18