Bible App logo
Search Icon

Ester 5:2

Ester 5:2 CAB23

En toe die koning koningin Ester in die voorhof sien staan, het sy guns in sy oë verkry; en die koning het die goue septer wat in sy hand was, na Ester uitgesteek. Toe het Ester nader gekom en die top van die septer aangeraak.

Free Reading Plans and Devotionals related to Ester 5:2