YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 23:5

Jeremia 23:5 AFR20

“Kyk, daar kom dae,” is die uitspraak van die HERE, “wanneer Ek vir Dawid 'n regverdige loot sal laat opkom. Hy sal as koning regeer en verstandig optree; hy sal in die land reg en geregtigheid handhaaf.

Verse Image for Jeremia 23:5

Jeremia 23:5 - “Kyk, daar kom dae,”
is die uitspraak van die HERE,
“wanneer Ek vir Dawid
'n regverdige loot sal laat opkom.
Hy sal as koning regeer
en verstandig optree;
hy sal in die land
reg en geregtigheid handhaaf.