YouVersion Logo
Search Icon

Openbaring 5:9

Openbaring 5:9 AFR20

Toe sing hulle 'n nuwe lied: “U is waardig om die boekrol te neem, en die seëls daarvan oop te breek, omdat U geslag is, en met u bloed mense vir God gekoop het, uit elke geslag en taal en volk en nasie.

Free Reading Plans and Devotionals related to Openbaring 5:9