Openbaring 14:20
Openbaring 14:20 AFR20
En die parskuip is buite die stad getrap. Uit die parskuip het daar bloed gevloei – sestienhonderd stadion ver, tot aan die perde se tooms.