Psalms 76:12
Psalms 76:12 AFR20
Lê geloftes af aan die HERE julle God, en kom dit na. Almal wat rondom Hom is, moet geskenke bring vir die Ontsagwekkende.