YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke 8:10-11

Spreuke 8:10-11 AFR20

Aanvaar my vermaning, en nie silwer nie, aanvaar kennis eerder as goud.” Ja, Wysheid is beter as koraal, en niks wat begeerlik is, kan met haar vergelyk word nie.