YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke 6:16-19

Spreuke 6:16-19 AFR20

Daar is ses dinge waarin die HERE 'n weersin het, sewe is vir Hom afstootlik: hovaardige oë, 'n bedrieglike tong, hande wat onskuldige bloed vergiet, 'n hart wat bose planne smee, voete wat gou is om na die kwaad te hardloop, 'n vals getuie wat leuens uitryg, en iemand wat tweedrag saai tussen broers.

Verse Image for Spreuke 6:16-19

Spreuke 6:16-19 - Daar is ses dinge waarin
die HERE 'n weersin het,
sewe is vir Hom afstootlik:
hovaardige oë,
'n bedrieglike tong,
hande wat onskuldige bloed vergiet,
'n hart wat bose planne smee,
voete wat gou is om na die kwaad
te hardloop,
'n vals getuie wat leuens uitryg,
en iemand wat tweedrag saai
tussen broers.