YouVersion Logo
Search Icon

Numeri 14:9

Numeri 14:9 AFR20

Teen die HERE moet julle net nie in opstand kom nie. Julle moenie bang wees vir die volk van die land nie, want hulle is 'n maklike prooi vir ons. Hulle beskutting het van hulle gewyk, en die HERE is met ons. Moenie vir hulle bang wees nie.”

Free Reading Plans and Devotionals related to Numeri 14:9