YouVersion Logo
Search Icon

Miga 7:7-10

Miga 7:7-10 AFR20

Maar ek sal vir die HERE op die uitkyk wees, ek sal bly wag op die God wat my verlos. My God sal my hoor. Moet jou nie oor my verlustig nie, my vyand. Al het ek geval, ek staan weer op; al sit ek in die donker, die HERE is vir my 'n lig. Die striemende toorn van die HERE sal ek dra – want ek het teen Hom gesondig – totdat Hy my saak verdedig en my reg handhaaf. Hy sal my uitlei na die lig; ek sal sy geregtigheid met genoegdoening ervaar. My vyand sal dit sien en deur skaamte oorval word, sy wat vir my vra: “Waar is die HERE jou God?” My oë sal met genoegdoening na haar kyk. Sy sal dan vertrap word soos modder op straat.

Related Videos

Verse Image for Miga 7:7-10

Miga 7:7-10 - Maar ek sal vir die HERE
op die uitkyk wees,
ek sal bly wag op die God
wat my verlos.
My God sal my hoor.

Moet jou nie oor my verlustig nie,
my vyand.
Al het ek geval, ek staan weer op;
al sit ek in die donker,
die HERE is vir my 'n lig.
Die striemende toorn
van die HERE sal ek dra
– want ek het teen Hom gesondig –
totdat Hy my saak verdedig
en my reg handhaaf.
Hy sal my uitlei na die lig;
ek sal sy geregtigheid
met genoegdoening ervaar.
My vyand sal dit sien
en deur skaamte oorval word,
sy wat vir my vra:
“Waar is die HERE jou God?”
My oë sal met genoegdoening
na haar kyk.
Sy sal dan vertrap word
soos modder op straat.

Free Reading Plans and Devotionals related to Miga 7:7-10