Matteus 21:42
Matteus 21:42 AFR20
Jesus sê vir hulle: “Het julle nog nooit in die Skrifte gelees nie: “ ‘Die klip wat die bouers afgekeur het, juis dit het die hoeksteen geword. Van die Here het dit gekom, en dit is wonderlik in ons oë.’