YouVersion Logo
Search Icon

Matteus 13:44

Matteus 13:44 AFR20

“Die •koninkryk van die hemele is soos 'n skat wat in die veld begrawe lê. 'n Man het dit ontdek en weer toegegooi. Uit blydskap gaan verkoop hy alles wat hy het en koop daardie grond.

Video for Matteus 13:44

Verse Image for Matteus 13:44

Matteus 13:44 - “Die •koninkryk van die hemele is soos 'n skat wat in die veld begrawe lê. 'n Man het dit ontdek en weer toegegooi. Uit blydskap gaan verkoop hy alles wat hy het en koop daardie grond.