Josua 5:15
Josua 5:15 AFR20
Die bevelvoerder van die leër van die HERE het Josua geantwoord: “Trek jou sandale van jou voete af, want die plek waarop jy staan, is heilig.” Josua het toe so gemaak.