YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 7:5-7

Jeremia 7:5-7 AFR20

As julle werklik julle doen en late goed maak, as julle werklik die reg handhaaf onder mekaar, •vreemdelinge, vaderloses en weduwees nie verdruk nie, nie onskuldige bloed vergiet op hierdie plek nie, en agter ander gode nie aanloop tot onheil vir julleself nie, dan sal Ek julle in hierdie plek laat bly, in die land wat Ek vir julle voorouers gegee het, van altyd af en vir altyd.

Video for Jeremia 7:5-7

Free Reading Plans and Devotionals related to Jeremia 7:5-7