YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 6:16

Jeremia 6:16 AFR20

So sê die Here: “Gaan staan langs die paaie en kyk; vra na die weë uit die voortyd. Vra waar die pad na die goeie is, en volg dit! Vind so sielerus! Maar hulle het geantwoord, ‘Ons sal nie gaan nie.’

Video for Jeremia 6:16