YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 4:1-2

Jeremia 4:1-2 AFR20

“As jy dan omdraai, Israel,” is die uitspraak van die Here, “moet jy na My toe omdraai. As jy jou verfoeilike afgode verwyder uit my teenwoordigheid, sal jy nie langer rondswerf nie. As jy sweer, ‘So waar as die Here leef’ – in trou, in reg en geregtigheid – sal nasies vir hulleself seën soek by Hom en hulle in Hom beroem. ”

Video for Jeremia 4:1-2

Free Reading Plans and Devotionals related to Jeremia 4:1-2