Jeremia 12:1
Jeremia 12:1 AFR20
U het die reg aan u kant, Here, as ek met U 'n regstryd sou voer; tog wil ek oor regsake met U praat: Waarom is die pad van goddeloses voorspoedig, waarom leef almal wat verraderlik optree, rustig?