YouVersion Logo
Search Icon

Rigters 7:2

Rigters 7:2 AFR20

Die HERE sê toe vir Gideon: “Die manskappe wat by jou is, is vir My te veel om die Midianiete in hulle hand te gee, anders spog Israel teenoor My en sê, ‘My eie hand het my verlos.’

Video for Rigters 7:2

Free Reading Plans and Devotionals related to Rigters 7:2