YouVersion Logo
Search Icon

Rigters 6:24

Rigters 6:24 AFR20

Gideon het toe daar 'n altaar vir die HERE gebou en dit genoem “Die HERE is vrede”. Tot vandag toe is dit nog daar in Ofra, wat aan die familie van Abiëser behoort.

Video for Rigters 6:24