YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 65:23

Jesaja 65:23 AFR20

Hulle sal hulle nie tevergeefs vermoei nie; hulle sal nie kinders verwek vir 'n verskriklike lot nie; want hulle sal 'n geslag geseëndes van die Here wees, en hulle nakomelinge saam met hulle.