Jesaja 63:7
Jesaja 63:7 AFR20
Die troue liefde van die Here sal ek vermeld, die lofwaardige dade van die Here, in ooreenstemming met alles wat die Here aan ons bewys het – die oorvloedige guns vir die huis van Israel wat Hy aan hulle bewys het in sy ontferming en oorvloedige troue liefde.





