YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 58:11

Jesaja 58:11 AFR20

Die Here sal jou voortdurend lei; in dor plekke sal Hy jou keel verkwik, jou gebeente sal Hy sterk maak. Jy sal soos 'n natgeleide tuin wees, soos 'n waterbron waarvan die water nie teleurstel nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to Jesaja 58:11