YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 53:10

Jesaja 53:10 AFR20

Maar die HERE het verkies om hom te verbrysel; Hy het hom siek gemaak. As sy lewe dien as 'n skuldoffer, sal hy 'n nageslag sien en lank leef. Wat die HERE wil hê, sal deur sy hand suksesvol wees.

Free Reading Plans and Devotionals related to Jesaja 53:10