YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 51:11

Jesaja 51:11 AFR20

Wie deur die Here vrygekoop is, sal terugkeer, hulle sal in Sion aankom met jubelkrete; met ewige vreugde sal hulle gekroon wees. Blydskap en vreugde sal hulle oorweldig; verdriet en gesug sal wegvlug.