YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 49:13

Jesaja 49:13 AFR20

Jubel, hemel, en juig, aarde! Breek uit in jubelkrete, berge! Want die Here het sy volk getroos, Hom oor sy magteloses ontferm.