YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 44:6

Jesaja 44:6 AFR20

So sê die Here, die Koning van Israel, die Een wat hom loskoop, die Here, Heerser oor alle magte: “Ek is die Eerste, en Ek is die Laaste. Buiten My is daar geen God nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to Jesaja 44:6