Bible App logo
Search Icon

Hosea 14:9

Hosea 14:9 AFR20

“Efraim, watter ooreenkoms is daar nog tussen My en die afgode? Ek is die Een wat hom antwoord, en Ek hou hom in die oog. Ek is soos 'n immergroen sipres – by My word jou vrugbaarheid gevind.”

Related Videos